Waardeskaal

Persoonlikheid en Soortgelyke Toetse

Test Logo

Toets Inligting

Administrasie tyd
Geen Tydperk (110 vrae)
Vergelykings groep
SA Norme
Telling
Outomatiese / Per Hand Telling
Verslag
Ja

Kort Beskrywing

Die WS kan aangewend word vir individuele voorligting aan hoërskoolleerlinge, studente en volwassenes, groepevaluering, loopbaanontwikkelingsprogramme en in behoefte-opnames.

  • Hoërskool leerders, studente en volwassenes
  • Kriterium en norm gebaseer
  • SA norms vir leerders en volwassenes.