Differensiële Aanlegtoets Vorm K

Aanleg Toetse

Test Logo

Toets Inligting

Administrasie tyd
204 minute (229 vrae)
Vergelykings groep
SA Norme
Telling
Outomatiese / Per Hand Telling
Verslag
Ja

Kort Beskrywing

Verskaf ‘n volledige aanlegsprofiel asook ‘n aanduiding van potensiaal.  Evalueer aspekte soos redeneringsvermoë, numeriese aanleg, taalaanleg, ruimtelike visualisering, ensovoorts.

 

  • Graad 10 - 12
  • Engels en Afrikaans
  • Suid-Afrikaanse norms

Differensiële Aanlegtoets Vorm K - Sub Toetse
Toets 1 - Woordeskat
Toets 2 - Verbale Redenering
Toets 3 - Nie-Verbale Redenering
Toets 4 - Berekeninge
Toets 5 - Leesbegrip
Toets 6 - Vergelyking
Toets 9 - Geheue (Paragraaf)
Toets 7 - Ruimtelike Visualisering 3-D
Toets 8 - Meganiese Insig
Toets 9 - Geheue (Vrae)